Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

WEBINAR: Vind Geleentheide in elke Krisis met ActionCOACH Fergus Ferguson

March 19 @ 4:30 pm - 6:00 pm

Free

Eerstens, haal net asseblief diep asem. Al die histerie, vals nuus, spekulasies en vergader van toilet papier en allerlei skoonmaakmiddels veroorsaak ‘n baie groter probleem as die virus self. Daar is alreeds ‘n beduide ekonomiese impak en ongelukkig gaan dit ‘n groter probleem raak ongeag wat jou siening omtrent die Coronavirus is. Die ekonomie sal versleg voordat dit gaan verbeter. Dit is NOU van uiterste belang om dadelik tot aksie oor te gaan.

Weens die huidige situasie gaan deur ‘n maklike 11-stap proses gedurende die webinar werk om jou beter toe te rus en meer gemoedsrus te gee. Dit sal jou help om die paniek wat jy huidiglik ervaar om te sit in ‘n werkbare en suksesvolle plan vir jou besigheid. Met hierdie pro-aktiewe benadering en optrede sal jy weer beheer oor jou besigheid kry.

Details

Date:
March 19
Time:
4:30 pm - 6:00 pm
Cost:
Free
Website:
https://attendee.gotowebinar.com/register/7751119775791397899